Wat is my Grootte?

Wat is my WiesBang grootte?

Ons t-hemde word in Suid Afrika vervaardig so geen klein fong kong groottes nie. Ons gebruik “vrygewige snitte” – so ons hemde is oor die algemeen lekker groot. Dit vergelyk met ‘n paar bekende handelsmerke in suid afrika, dit is ook grootter as ‘n paar:
As jy ‘n “XL” DC of Fox hemp dra behoort ons “L” jou moontlik beter te pas.
As jy ‘n “XL” Jeep of Kakiebos dra behoor ons “XL” jou te pas.
(Die bogenoemde is slegs ‘n ruglyn en ons maak geen opmerkings oor enige handelsmerk nie)

Om jou te help om die perfekte grootte te kies stel ons die volgende voor:
Kry ‘n hemp wat lekker pas en meet dit, gebruik die lengtes om te vergelyk met die onderstaande:

Mans t-hemp