Beskrywing
Oorsprong: 100% Suid-Afrikaans.
Kleur: Swart.
Grafiese ontwerp: WiesBang Akkedis.
Materiaal: 100% Katoen.
Kwaliteit: 165g.
Druk Tegniek: Skerm Druk.
Aflewering: Gewoonlik 1 tot 3 werksdae in hoof areas en tot in met 7 werksdae in afgelee areas.
Jy sal ‘n epos ontvang met die opsporingsnommer (The Courier Guy) waarmee jy jou pakkie kan dophou.
Taryn (English) Engelbrecht(Married Afrikaans FML) –
English people are are having to study Afrikaans again, to order Afrikaans t-s for our Afrikaans husband’s… he won’t stop laughing at transitions… bliksem…