Afslag!

Maksimum – Bruin

(1 customer review)

Original price was: R750.Current price is: R550.

100% Egte Leer Beursie – “Maksimum” Ontwerp.
Toe Grootte (H)9.5cm x (L)11.5cm
Perfekte geskenk vir enige okasie.

Uitverkoop

Laat weet wanneer voorraad beskikbaar is

SKU: ELB-BRN-MAK Kategorie:

Beskrywing

Oorsprong: 100% Suid-Afrikaans.
Kleur: Bruin.
Ontwerp: WiesBang Maksimum Beursie.
Materiaal: Egte Leer.
Kwaliteit: Fantasties.
Druk Tegniek: Gewig Druk.
Aflewering: Gewoonlik 1 tot 3 werksdae in hoof areas en tot in met 7 werksdae in afgelee areas.
Jy sal ‘n epos ontvang met die opsporingsnommer (The Courier Guy) waarmee jy jou pakkie kan dophou.

1 review for Maksimum – Bruin

  1. Zandre van Niekerk

    Wil graag uitvind oor die beursie se afmetings en wanneer die beursie weer beskikbaar gaan wees.

    • WiesBang

      Hi Zandre

      Die beursie is so 9cm x 11cm. Ons verwag weer voorraad oor so 2 weeke.

      Groete
      JP

Add a review

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui