Kontak Ons

— Gereelde Vrae —

Hoe lank gaan my bestelling vat?

Gewoonlik 1-3 werksdae in die hoof areas en tot 7 werksdae in afgelee areas. Ons gebruik “The Courier Guy” vir al ons aflwerings. Jy sal ‘n epos ontvang met die opsporings inligting sodra die koerier optel.

Kan ek my bestelling terug stuur / omruil?

Natuurlik – Geen probleem. Ons sal jou net die koerier kostes vra – as dit nie ons skuld is nie. (bv. Groottes word aangedui op die webwerf)

Enige iets anders?

Kantoor ure: Maandag tot Vrydag
08:00 – 16:00
Tel: 063 535 0474
Whatsapp: 063 535 0474
Epos: info@wiesbang.co.za
of vul asb die onderstaande form in.