Afslag!

Konsternasie

Original price was: R299.Current price is: R199.

Wiesbang stel bekend die Konsternasie keps – Lekker “Flat Cap” gemaklik verstelbaar. Jy weet jy wil dit he – Gooi sommer nou in jou mandjie!

238 in voorraad

SKU: WBK-KSN-SGG Kategorie:

Beskrywing

Oorsprong: 100% Suid-Afrikaanse Konsep.
Kleur: Seegroen en Geel.
Grafiese ontwerp: WiesBang Konsternasie.
Materiaal: 100% Katoen.
Kwaliteit: Fantasmagories.
Druk Tegniek: Borduurwerk.
Aflewering: Gewoonlik 1 tot 3 werksdae in hoof areas en tot in met 7 werksdae in afgelee areas.
Jy sal ‘n epos ontvang met die opsporingsnommer (The Courier Guy) waarmee jy jou pakkie kan dophou.

Bykomende inligting

Gewig 0.01 kg
Dimensions 30 × 20 × 10 cm

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Wees eerste met jou resensie vir “Konsternasie”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui