Afslag!

Akkedis

(1 customer review)

R199R229

Bobbejaan en akkedis sit hoog in ‘n boom en “boom” rook. Na ‘n ruk se akkedis vir bobbejaan hy gaan gou water drink. Akkedis bly toe ‘n hele ruk weg, met die kom krokodil daar verby en vra vir bobbejaan wat hy doen. Bobbejaan kyk krokodil met sulke skrefies oë aan en se: “jitte akkedis, hoeveel water het jy gedrink!”

Het ons nie jou grootte nie? – Laat weet ons asb info@wiesbang.co.za

SKU: N/A Kategorie:

Beskrywing

Oorsprong: 100% Suid-Afrikaans.
Kleur: Swart.
Grafiese ontwerp: WiesBang Akkedis.
Materiaal: 100% Katoen.
Kwaliteit: 165g.
Druk Tegniek: Skerm Druk.
Aflewering: Gewoonlik 1 tot 3 werksdae in hoof areas en tot in met 7 werksdae in afgelee areas.
Jy sal ‘n epos ontvang met die opsporingsnommer (The Courier Guy) waarmee jy jou pakkie kan dophou.

Bykomende inligting

Gewig 0.175 kg
Dimensions 26 × 21 × 1 cm
Grootte

XS, S, M, L, XL, 2XL, 3XL, 4XL

1 review for Akkedis

  1. Taryn (English) Engelbrecht(Married Afrikaans FML)

    English people are are having to study Afrikaans again, to order Afrikaans t-s for our Afrikaans husband’s… he won’t stop laughing at transitions… bliksem…

Add a review

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui