Afslag!

Retro

R199R229

Retro grafiese ontwerp met 19 in die agtergrond – Wiesbang gestig in 2019, kry joune vandag.

Het ons nie jou grootte nie? – Laat weet ons asb info@wiesbang.co.za

SKU: N/A Kategorie:

Beskrywing

Oorsprong: 100% Suid-Afrikaans.
Kleur: Donker Grys Melange.
Grafiese ontwerp: WiesBang Retro.
Materiaal: 100% Katoen.
Kwaliteit: 65% Polyester 35% Katoen.
Druk Tegniek: Skerm Druk.
Aflewering: Gewoonlik 1 tot 3 werksdae in hoof areas en tot in met 7 werksdae in afgelee areas.
Jy sal ‘n epos ontvang met die opsporingsnommer (The Courier Guy) waarmee jy jou pakkie kan dophou.

Bykomende inligting

Gewig 0.175 kg
Dimensions 26 × 21 × 1 cm
Grootte

XS, S, M, L, XL, 2XL, 3XL, 4XL

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Wees eerste met jou resensie vir “Retro”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui